Gala-aand (openingsaand) met Refentse Morake (Musiek)

Marno_Hykie_Paul
Vrouedagviering met Hykie Berg en Marno van der Merwe
June 13, 2016
Kalfiefees-Hermanus
Welkom Kalfiefees Vriende
June 18, 2016

Gala-aand (openingsaand) met Refentse Morake (Musiek)

Refentse

Dit is met trots dat ons Kalfiefees 2017 met die bekende en uiters gewilde sanger, Refentse Morake, kan open! Hierdie kunstenaar met die besonderse diep, warm stem het die afgelope jaar in die harte van menige Kunstefeesganger en musiekliefhebber geklim.  As wenner van 4 Ghoema-toekennings vanjaar en met die verskeidenheid van musiek wat hy na die verhoog bring, veral Afrikaanse musiek, is hierdie ‘n geleentheid om nie te mis nie!

Do 10 Aug 19:00
Sandbaaisaal –  80 min –  R180
 (Wyn ingesluit)

Booking_Button