Ander

May 31, 2017
Piet Croucamp

Besprekingsprogram Geborg deur PSG

Spreker : Dr. Piet Croukamp Tema:”Die ANC se leierskonferensie in 2017: Die faksies , die gevegte en uitkomste vir ons demokrasie.” Dr. Croukamp is n bekende politieke kommentator verbonde aan die Noordwes Universiteit Hy vra: ”Wat het oorgebly van die liberaal-demokratiese grondwet met die verval van orde en kompromie binne die regerende party en waarheen vir die opposisie-partye? Hy vra ook “Wat is die toekoms van die narratief wat die EFF voorstaan? Wat laat ons na vir ons kinders?” Op Vrydag 11 Augustus om 9h00 vir 9h30 Geborg deur PSG Burgersentrum  –  120 min  –  R150  
June 13, 2016
Marno_Hykie_Paul

Vrouedagviering met Hykie Berg en Marno van der Merwe

Kom vier saam met ons ‘n heerlike Vrouedag by The Classroom Restaurant in die geselskap van Hykie Berg (bekende akteur en geleentheidspreker) en die sanger Marno van der Merwe (bekende akteur, en aanbieder van Varsity-Sing) met Paul du Toit as seremoniemeester.  Kom geniet ook ‘n heerlike middagete soos voorberei deur die Warwick Chef School se bekwame spyseniers. Wo 9 Aug  –  11:00 The Classroom Restaurant  –  180 min  –  R180
June 17, 2015
Hermanus-Kalfiefees

Wildekrans Rotary MTB Adventure

Scheduled to take place on Saturday, 12th August 2017, this event will form part of the programme of the very popular annual Kalfiefees in Hermanus. It is organised and managed by the Rotary Club of Hermanus in conjunction with the well-known Bot River Wine Estate, Wildekrans. All proceeds will go towards supporting the numerous charitable projects of the club. The aim is to offer mountain biking enthusiasts a non-competitive ride with a not-too-challenging 35 km track, magnificent scenery and loads of fun. Two separate kids’ rides of 5 km and 10km respectively will give the youngsters an opportunity to show […]